✨Droomdag 4 ✨ Is jy sound effects free download
130 Downloads
13 months ago
47 seconds
About ✨Droomdag 4 ✨ Is jy Mp3 Sound Effect
✨Droomdag 4 ✨ Is jy ‘n sanger, liedjieskrywer, performer, of musikant? 🎤🎸 Hier is jou kans om jou drome waar te maak met die #Droomdag4 kompetisie! 🎉 Prys ter waarde van R100 000 🎉 Dit sluit in: 1️⃣ ‘n Liedjie deur my geskryf, of een wat ons saam skryf 2️⃣ Professionele opname 🎙️ 3️⃣ Fotosessie 📸 4️⃣ Musiekvideo 🎬 5️⃣ Sosiale media “campaign” vir jou enkelsnit 6️⃣ Die kans dat jou liedjie op Spotify of Apple Music gespeel kan word 🎧 Hoe om in te skryf? Baie maklik: Skep jou eie weergawe van my nuwe enkelsnit “Middernag,” laai die backtrack af van my of Vonk se YouTube kanaal, en post dit op sosiale media met die hashtag #Droomdag4. Moenie vergeet om my en Vonk te tag nie! Inskrywings maak Vrydag, 23 Augustus 2024, ook. Ek sien uit om jou inskrywing te sien! 💫 #Droomdag4 #Afrikaans #AfrikaanseMusiek #Artist #Musikant #Middernag✨Droomdag 4 ✨ Is Jy Sound Effects Free Download. Sound Effects Downloader To Help You Download The Highest Quality ✨Droomdag 4 ✨ Is Jy Sound Effects Free Download For TikTok Videos. You Just Search Sound Effects And Download.